Gabriel Luna

Gabriel Luna
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gabriel Isaac Luna
Geboorte 5 Desember 1982 (1982-12-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gabriel Luna (gebore 5 Desember 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bernie (2011) en Transpecos (2016), en in die televisiereekse Agents of S.H.I.E.L.D. (2013) en Matador (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy